EmailMeForm
OPPIWATER APRIL BESPREKINGS
4-8 April 2022 (Durban - Mosambiek)
Ek wil graag ‘n kajuit bespreek vir die Oppiwater Kunstefees van 4-8 April 2022 aanboord die MSC Orchestra. Ons vaar vanaf Durban na Mosambiek se Pomene Vul die vorm aanlyn in en betaal die bedrag in die rekening hier onder in vir die bevestiging van u kajuit. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking. Ons het ook ‘n opsie indien u per kredietkaart wil betaal – skakel asseblief vir Monica Booysen by (011) 815 3000 of dui dit hieronder by daardie opsie aan. Pryse per kajuite: Balkonkajuite: R8 500 per persoon wat deel plus verpligte Covid-19 Versekering van R305pp = R8805; Ocean View: R7 500 per persoon wat deel plus verpligte Covid-19 Versekering van R305pp = R7805 ; Binnekajuit: R7 000 per persoon wat deel plus verpligte Covid-19 Versekering van R305pp = R7305. Pryse sluit die volgende in: Verblyf in die tipe kajuit wat u bespreek het, alle etes op die MSC Musica, Hawebelasting en toegang tot die Oppiwater Kunstefees, maar nie individuele kaartjies nie. Dit sluit nie die volgende in nie: Drankies, data, ekskursies, foto’s, telefoon, kaartjies, casino, ander etes waarvoor u apart moet betaal, kajuite vir gestremde persone of enige ander kostes wat u sou aangaan op die MSC Musica, asook vervoer na en van die Durban Hawe. Sodra ons inbetaling ontvang het, sal ons u bevestiging van bespreking vir u aanstuur. . Neem asseblief kennis dat hierdie deel is van die Lefra-groepbespreking en dat u eers later u MSC Cruises besprekingsnommer sal ontvang. Let Wel: U moet ‘n geldige paspoort hê vir Mosambiek. Indien u moet aansoek doen vir ‘n paspoort en of hernuwing moet doen, vul asb u ID in. Die fooi sluit toegang tot die Oppiwater Kunstefees in, maar u moet steeds vir individuele produksies by www.LTickets.co.za bespreek teen baie lae gesubsidieerde kaartjiepryse (van R35-R150). Daar sal wel kaartjies op die MSC Orchestra beskikbaar wees, maar dit word verkoop teen $15 per persoon (ongeveer R215pp). U word dus aanbeveel om u kaartjies in Suid- Afrika te bespreek sodra dit oop is by www.LTickets.co.za
Oppiwater Datum
Naam en Van
*
Tel (H)
Tel (W)
Sel
*
Epos
*
Passassier Inligting
Passassier 1
Naam en Van
*
Fisiese Adres
Stad/Dorp
*
Poskode
ID
*
Paspoort Nommer
*
Ouderdom
*
Geboortedatum
*
Passassier 2
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 3
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Passassier 4
Naam en Van
Fisiese Adres
Stad/Dorp
Poskode
ID
Paspoort Nommer
Ouderdom
Geboortedatum
Kajuite
Verw.
*
Tipe Kajuit
*
Kies een
Balkonjakuit @ R 8805 pp
Ocean View @ R 7805 pp
Binnekajuit @ R 7305 pp
Aantal Kajuite
*
Aantal Persone per Kajuit
*
Totaal
*
Donasies
Soos meeste kunstenaars en organisasies in die uitvoerende kunste, het Lefra Produksies beperkte geleenthede tans om enige inkomste te verdien tydens die nasionale staat van inperking. Enige donasie hoe klein of groot sal waardeer word.
Donasies
Groot Totaal
GROOT TOTAAL
*
(Vul asb ‘n vorm per kajuit in)
Verwysings
Enige verwysing van persone wat dalk ook Oppiwater Kunstefees sou wou gaan?
Ja
Nee
Naam en Van
Epos
Cell
Waar het u van Oppiwater gehoor?
*
Enige spesiale versoeke
Was u al op ‘n vorige Oppiwater Kunstefees?
Ja
Nee
Indien JA, hoeveelste Oppitwater Kunstefees?
BELANGRIK: Betaal asseblief die bedrag verskuldig aan: Lefra Produksies; Absa Bank; Tak kode 632 005; Spaarrekening; Rek nommer: 288167133. Verwysing: Oppi Dur/ U Van. POP: admin@lefra.com. Faks asseblief die betalingstrokie na 086 219-4834 of epos aan admin@lefra.com met verwysing soos hierbo gemeld. Hierdie word beskou as ‘n bindende bespreking. As gevolg van weersomstandighede het MSC ‘n nie-terugbetalingsbeleid. Indien hierdie Oppiwater Kunstefees vir die een of ander rede nie sou plaasvind nie, sal dit net uitgestel word na ‘n volgende datum. Indien ‘n nuwe datum vir die Oppiwater Kunstefees u nie sou pas nie, kan u die bespreking omruil vir enige ander soortgelyke vaart in die Suid-Afrikaanse Seisoen. Die bespreking is onderhewig aan Covid-19 Regulasies. Die bevestiging van bespreking sal aan u ge-epos word sodra die besprekingsvorm en betalingsbewys ontvang en geverivieer is.
COVID-19 Regulasies
1. Alle Gaste van 12 jaar en ouer moet ten volle ingeënt word met 'n goedgekeurde COVID-19-entstof met die finale dosis toegedien minstens 14 dae voor die datum van vertrek; 2. Gaste tussen die ouderdomme van 12 – 17 jaar, wat 'n enkele skoot 'n minimum van 14 dae voor die datum van aankoms ontvang het, sal as ten volle ingeënt aanvaar word; 3. Gaste van 18 jaar en oud wat herstel het van COVID-19 en slegs een skoot van die entstof ontvang het, word nie as volledig ingeënt beskou nie; 4. Daar sal van alle gaste verwag word om 'n NEGATIEWE PCR-toetsuitslag te lewer wat nie langer as 48 uur voordat u aan boord stap, geneem is nie; 5. Alle gaste van 2 jaar en ouer sal 'n antigeen laterale vloeitoets by die hawe moet ondergaan teen geen ekstra koste nie. Gaste sal nie aanboord kan gaan as die uitslag van die toets positief is vir COVID-19 nie; 6. Gaste wat weens mediese of enige ander rede nie ingeënt mag word nie. wod ongelukkig nie toegelaat om te reis nie; 7. Gaste jonger as 18 jaar benodig 'n onverkorte geboortesertifikaat om te kan reis. Kinders wat sonder hul ouers reis, benodig ekstra dokumentasie. Vir meer inligting, volg asseblief hierdie skakel: href="http://www.dha.gov.za/index.php/statements-speeches/621-updated-advisory-new-requirements-for-children-travelling-through-south-african-ports-of-entry; 8. Kliek asseblief hier om vir die antigeen laterale vloeitoets te registreer: https://app.inceptionbio.co.za/register
Ek aanvaar dat al die informasie hierbo korrek is en ek aanvaar ook alle bepalings en voorwaardes.
Ja, ek aanvaar